Project Description
Valiant Swart live at The Teatro at 10 on Main
Valiant Swart het geen bekendstelling nodig nie, met 30 jaar in die musiekbedryf het hy tonne stories om te vertel. Hy het ‘n akoestiese vertoning gedoen met niks anders as sy kitaar en harmonica nie, met liedjies soos Sonvanger, Die vloek van die kitaar, eyeshadow en Jakaranda straat was daar ure se vermaak vir die gehoor.




