Project Description
Chris Else – Live Stream op Struisbaai se hawemuur
‘n Lekker uitstappie na Struisbaai se hawemuur, met ‘n Live Stream vir Chris Else.
Covid-19 het sy merk gelos op die industrie, maar kunstenaars soos Chris Else gaan lê nie. Hy het vir homself ‘n platform geskep op sosiale media waarop hy duisende kykers vir elke vertoning het wat hy lewendig uitsaai.