Project Description

Koos Kombuis @ Teatro at ten on main

Hierdie vertoning het eintlik reeds in 2018 gebeur, ek het net nou eers op die paar fotos af gekom. Die legende Koos Kombuis.