Project Description

Gian Groen live at Teatro on ten on Main

Dit is altyd lekker om saam met goeie kunstenaars te werk. Gian Groen is tuis op die verhoog. Hy is ‘n ongelooflike liedjieskrywer en musikant.

Fotos is geneem met ‘n Nikon d750 en ‘n Tamron 150 – 600mm lens.

Ek het klank en ligte ook behartig op die aand van die vertooning.