Project Description

Respek 100%

100% Respek Swellendam

100% Respek in Swellendam is ‘n “campaign” om respek terug in skole te sit. Leerders teenoor onderwysers, onderwysers teenoor leerders en dan ook na buite.

Hierdie projek word deur CAP gedryf, onder hulle skool projek Changemakers.

In hierdie projek was en is ek verantwoordelik vir die Graphic Design, fotos en ook ander media wat ‘n paar videoclips ook insluit.